The Action Bible – Afrikaans | Die Aksie Bybel – Afrikaans
Now available in Afrikaans! Here's the most complete picture Bible ever! And it features a captivating, up-to-date artwork style—making it the perfect Bible for today's visually focused culture.
The Action Bible presents more than 230 fast-paced narratives in chronological order, making it easy to follow the Bible's historical flow and building up to the thrilling climax of God’s redemptive story.
Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.
Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers.